RifeMedic Professional Quantum Radionics Resonators

RifeMedic © All rights reserved.| Terms of Use and Disclaimer                          

Home ™

RifeMedic Case Studies, advice and testimonials:


The conditions below are discussed based on a specific question and may not be relevant to a specific person. Please obtain advice from your own health practitioner who has examined you.


Die kondisies wat hieronder bespreek word is baseer op `n vraag en is nie noodwendig relefant tot `n spesifieke persoon nie. Raadpleed asb. altyd jou eie gesondheidpraktisyn wie jou ondersoek het.



CHOLESTEROL


Dear Friend


Cholesterol should be holistically managed as follows:

The cause of high levels, low density cholesterol, has shifted from the medical perspective that claimed a protein and animal fats diet caused the problem, to a better perspective that claims cholesterol problems are caused by acids in the blood, harming and oxidising the arteries and veins of the body and in protecting itself, the body creates too much cholesterol. This is in general referred to as the "H-factor" that refers to homocysteine that is part of amino acid processes. Homocysteine can be measured in the blood by certain laboratories. When the homocysteine levels are low, the body is healthy and when it is high, it is an unhealthy indication that will cause cholesterol problems. Homocysteine levels can indicate a person's life expectancy. From an alternative health perspective, from time to time, we simply take measures to lower homocysteine levels irrespective of a blood test.


You can purchase "H-factor" herbal supplements. Remember that when a person takes allopathic medication, contra-indications to herbs must always be verified by means of a good scientific reference before it is taken.

Use the following herbs, to name just a few: cyan pepper, garlic, fennel, curry, celery. Please do now swallow cyan pepper capsules or wash it down with anything. It can burn your digestive system, cause stomach ulcers and cause malabsorption of nutrients. Instead, add cyan pepper over your food. You have to taste it so that your stomach may be prepared for what it is about to receive. This means that you can add cyan pepper to the level of your body's tolerance. If it burns too much, use less.

Use tissue salts: 1,2,3, 10 for elasticity, blood and bone tonic and cleanser, acid control. http://www.brighterdayfoods.com/PDFDocs/l/LR72WHCKJQ1V9LTGKT8CGWX7TM5B1NP5.PDF

On the RifeMedic, use the circulation programs, blood cleanser, detox programs.

Exercise moderate, get enough sun light. Every person has to do exercise that fits his personal body size, age, health condition, fitness. Check www.reboundsa.co.za for an inexpensive but great exerciser.

Raw food. Eat balanced, organic, raw and cooked food. Try to maintain 80% raw food. Check the pH effect of foods. Try to maintain 75% alkaline forming foods. Avoid and limit all foods containing preservatives and colourants.

Check side effects of medication before you decide to use it.

Last, but certainly one of the most important measures for good health: Go for a full body massage - the good firm type - not the relaxing kind that most registered practitioners provide! Once to four times a month if you can. See my medical massage on www.effata.co.za.


Best regards,

Pieter



Alkoholisme


Beste Vriend,

dankie vir die goeie woorde oor jou RifeMedic.


Alkoholverslawing se grootste uitdaging is om die verslaafde so ver te kry om dit te wil los.

Ongelukkig gebeur dit gewoonlik en miskien eers nadat hulle hul hele lewe en die van ander totaal verongeluk het.

Verder het so `n persoon `n voltydse wag nodig om hom te ondersteun.

Sodra hy alleen is, bied vriende vinnig weer `n drankie aan.

Die persoon moet drank as giftig ervaar en daarvoor gril.

Dit kan tot `n mate bewerkstellig word deur hipnose.


Om onttrekkingsimptome te beheer. moet die persoon vir `n paar weke, elke 2e of 3e dag in `n osoon-sauna behandel word vir `n halfuur.

Die RifeMedic kan ook gebruik word om die persoon te kalmeer, te ontgif en die smag na alkohol te onderdruk.

Die bogenoemde ontgiftingsprosesse sal die smag na alkohol vinnig uitwis.


Om bogenoemde te doen, moet die verslaafde persoon bereid wees om as gevangene dopgehou te word en byna toegesluit te hou totdat hy kan bewys dat hy sy onderneming om nooit weer aan drank te raak nie, ernstig uitoefen.


Ander uitstekende modaliteite: holistiese massering (geregistreerde persone verskaf gewoonlik slegs `n oppervlakkige ontspanning massering). Kyk gerus na my mediese massering op www.effata.co.za.


Sterkte en groete,

Pieter



Hoë Bloeddruk


Om jou te help met moontlike bloeddruk probleme:


Dit is baie belangrik om te verstaan dat hoë bloeddruk verskeie oorsake kan hê. Die simpatiese en para-simpatiese beheerstelsels van die liggaam moet albei reg funksioneer. Die een stelsel verhoog die bloeddruk en die ander stelsel druk dit af. Die stelsels werk dus saam om die bloeddruk reg te reguleer.


Oorsake: Toksiese liggaam, onfiksheid, dwelmgebruik, medisyne, inentings, swak voeding, breinskade, klierverswakking, siektes, allergieë, woede, frustrasie, swak selfbeheersing, hitte, swak gewoontes, ooreising, en meer.


Om bloeddruk probleme soos lae en hoë bloeddruk effektief te behandel, moet dit deurgans gemonitor kan word. Indien jy nie hierdie terugvoerstelsel tot jou beskikking het nie, is daar die risiko dat jy onverhoeds deur `n hoë bloeddruk situasie gevang kan word wat tot ernstige gevolge kan lei.


Hoë bloeddruk kan onder andere tot gevolg hê: Hartaanval, hartversaking, beroerte, epilepsie, skade van niere, skade van oë, spatare, are wat bars in die oë, ander klierskade, hoofpyn.


Hoeveelhede van kos en aanvullings moet aangepas word volgens elke persoon se ouderdom, gewig en algemene liggaamsaktiwiteite. Baie vitamines en minerale dosis moet volgens die gewig van die persoon bepaal word. Om langer met `n produk uit te kom, verminder die dosis of gebruik dit alternatiewe dae. Neem kennis dat dit die effektiwiteit van die aanvulling sal verander.


In baie gevalle is dit beter om `n kleiner dosis van `n produk te neem, maar meer gereeld. Bly binne die perke van die voorgeskrewe hoeveelheid per dag.


Vermy:

Sout kosse

Dierevet

Verminder rooi vleis

Swak kookolie

Gebraaide kos

Mikrogolf kos


Gebruik meer:

Appels, Avokado, Piesang, Druiwe

Broccoli, Vis, Oats

Water

Kook met druiwepitolie


Aanvullings:

Co-Enzyme Q10

L-Carnitine (Solal)

L-Taurine (Solal)

L-Arginine (Solal)

Omega 3 (Solal Omega3,Krill oil)


Kruie:

Knoffel, Rooipeper, Pietersielie


Minerale:

Calcium, Magnesium, Zink (soos nodig)


Vitamines:

Vit C 1000 mg per dosis

Vit E

Vit B komplex (B-span)

Folic acid

Niacin


Liggaam:

Oefening

Genoeg rus

Nie te veel slaap nie

Rou kos dieet

Verminder stres


Holistiese massering (geregistreerde persone verskaf gewoonlik slegs `n oppervlakkige ontspanning massering - nie goed genoeg nie).  Kyk gerus na my mediese massering op my webtuiste, www.effata.co.za.


RifeMedic programme: Gebruik die hypertention programme eers wanneer die liggaam sterker is en die risiko vir hart probleme laag is. Met die RifeMedic kan klierfunksie byvoorbeeld met hypothalamus en pituitary gland stimulation gedoen word. Dit is baie belangrik dat wanneer jy kliere stimuleer, dit sinvol gedoen moet word, sonder om die klier te oorstimuleer of om die klier uit te put. Laat toe dat `n gesondheidpraktisyn wat `n wetenskaplike ligaam-terugvoerstelsel het, jou hiermee ondersteun. Kwantum liggaam skandeerders is gladnie hiervoor geskik nie!